Moet lees


Twitter

Promosie-artikels/Sponsored Content

Vermy lekaanvulling-slaggate hierdie winter

Vermy lekaanvulling-slaggate hierdie winter

As daar krities gekyk word na die reproduksieprestasie van die meeste kommersiële vleisbeeskuddes in Suid-Afrika, word kommerwekkende tendense opgemerk. Alhoewel ’n speenpersentasie van 85% as algemeen aanvaarbaar beskou word, is dit in werklikheid vir min kuddes ’n realiteit. Voeg daarby die herkonsepsiesyfer op eerstekalfkoeie, wat telkens tot onder 60% daal, en tussenkalfperiodes (TKP’s) van meer...

Beperk risiko’s met oesversekering

Beperk risiko’s met oesversekering

By Safire is ons trots daarop om ons lang durige verbintenis met die landbousektor te kan voortsit. Daarom is ’n nuwe agri-oesproduk twee jaar gelede bekendgestel, wat haeldekking vir verskeie oeste en vrugte bied. Daar is ’n toenemende behoefte om in landbou te belê as gevolg van ’n drastiese toename in die wêreldbevolking en toenemende...