Loop regop, loop sterk, en hou nooit op om te droom nie. Dit was NWK se boodskap aan leerders van...
Read moreVolgens ‘n studie oor die filosofie van boerdery in Afrika wissel dié praktyk van ‘n tegniese, industriële en hoogs doeltreffende...
Read moreOnkruidbeheer ná stroop van mielies Die weervoorspellers voorspel die moontlikheid van ‘n sogenaamde super El Niño. Die implikasie hiervan is...
Read moreThe decline in per capita food production for small- and medium-scale producers in South Africa is fundamentally caused by soil...
Read moreIn uitdagende jare is dit van kardinale belang dat produsente met hul bekalkingsprogram moet volhou om goeie wortelgesondheid, voldoende voedingstofbeskikbaarheid...
Read moreDie wildbedryf in Suid-Afrika speel ‘n belangrike ekonomiese én bewaringsrol, ook in NWK se bedieningsgebied. Alhoewel die pryse van wild,...
Read moreDie doel van klimaat-analise is nie om die komende seisoen presies te probeer voorspel nie, maar om historiesetendense, klimaatsiklusse en...
Read moreAdviesdienste vorm deel van NWK Finansiering, met vee- en weidingkundiges asook landbou-ekonome wat deskundige advies en dienste lewer. Vee- en weidingkundige diens Dit is noodsaaklik vir ‘n moderne veeboerdery om produktiwiteit te maksimeer en datagedrewe besluite te neem. Om dit reg te kry, is deeglike rekordhouding, optimale en gebalanseerde voeding, asook goeie gehalte weiding en...
Sonneblom is een van die somergewasse wat die minste sensitief is vir plantdatum en daarom kan die gewas met groot sukses vroeg en laat aangeplant word in die hoofproduserende sonneblomgebiede. Produsente in Suid-Afrika se somersaaigebiede plant jaarliks ongeveer 550 000 ha tot 600 000 ha sonneblom, waarvan die grootste gedeelte van hierdie oppervlakte normaalweg in...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more