Die prys van kunsmis laat ’n mens kopkrap oor hoë insetkoste. Hennie le Roux, plaasbestuurder van South African Breweries Barley...
Read moreDie wintermaande bied elke jaar ‘n uitdaging aan veeprodusente om beeste só te oorwinter dat hulle kondisie behou, teen die...
Read moreProdusente poog jaarliks om plantsiektes so doeltreffend as moontlik te beheer met behulp van bespuitingsprogramme. Winsmarges kan vinnig onder druk...
Read moreSonneblomprodusente wil gemoedsrus hê dat die drasties wisselende Suid-Afrikaanse klimaat oor die afgelope paar seisoene hulle nie negatief sal beïnvloed...
Read moreOmnia doen vir die afgelope 65 jaar al navorsing en ontwikkelling oor ‘n wye reeks bemestingsprodukte en bewerkingspraktyke onder droëland-...
Read moreGegewe die hoë voorkoms van mikotoksiene in pluimveevoer, is ’n risikobestuurstrategie nodig om diere wat vir die vleismark gevoer word,...
Read moreNie net het die afgelope droë landboujare sy tol op Noordwes se graanprodusente geëis nie, maar hulle moet ook...
Read moreBaie produsente was in hul skik met die afgelope seisoen se sonneblomaanplanting, met puik sonneblom-opbrengste wat nasionaal gerealiseer is....
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more