In uitdagende jare is dit van kardinale belang dat produsente met hul bekalkingsprogram moet volhou om goeie wortelgesondheid, voldoende voedingstofbeskikbaarheid...
Read moreDie wildbedryf in Suid-Afrika speel ‘n belangrike ekonomiese én bewaringsrol, ook in NWK se bedieningsgebied. Alhoewel die pryse van wild,...
Read moreDie doel van klimaat-analise is nie om die komende seisoen presies te probeer voorspel nie, maar om historiesetendense, klimaatsiklusse en...
Read moreInsetkoste bly een van die grootste uitdagings vir moderne produsente. Landbouchemiese middels en die toediening daarvan vorm ‘n groot deel...
Read moreDubbelbespiering is ‘n genetiese mutasie wat gereeld in beeskuddes voorkom. Dit het indrukwekkende beeste met ‘n besondere gespierde voorkoms tot...
Read moreWanneer daar van grondgesondheid gepraat word, fokus die gesprek dikwels op bemesting, die pH, kalk en waterbestuur. Dit is alles...
Read moreOor die algemeen lam skaapkuddes in Suid-Afrika een keer per jaar. Produsente kan egter verskeie opsies volg – van eenmalige...
Read moreEl Niño steek sy kop uit Die weerprofete voorspel ’n verandering vanaf ’n La Niña na neutraal gedurende die wintermaande,...
Read moreWat op die oog af soos die onskuldige verbleiking van are lyk, kan lei tot beduidende opbrengsverliese, swakker graangehalte en...
Read moreDeel 1 Die kern van presisieboerdery lê nie in ’n GPS-stelsel nie, maar in kennis van jou eie lande. Wanneer...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more