Epko moedig produsente aan om in die nuwe plantseisoen nie te wag tot “50 Desember” voordat hulle sonneblom plant nie...
Read moreHoewel NWK Graan danksy goeie graanopbrengste puik presteer het in die 2023/2024 finansiële jaar, het daar vanjaar slegs 58% van...
Read moreDie NWK Beherend-groep se totale inkomste het in 2023/2024 met ‘n indrukwekkende 20,25% gestyg en veral sy Graansegment het puik...
Read moreDie meeste klein seuntjies het met vragmotortjies gespeel. “Dorpe en paaie” is met groot sorg in die sand uitgelê en...
Read moreIt’s Mandela Month and NWK celebrated it this week by handing out 500 pairs of brand-new school shoes to needy...
Read moreDis Mandela-maand en NWK het dit die afgelope week gevier deur 500 pare splinternuwe skoolskoene aan behoeftige leerlinge te skenk...
Read moreEk is ‘n nuushond en kyk elke dag douvoordag na Netwerk24 vir die belangrikste hoofopskrifte. As poliesman het my pa...
Read moreMet die druk op produsente om produksie te verhoog te midde van onsekerhede oor die makro-ekonomie en klimaat, benodig hulle...
Read moreVeeprodusente kan nou NWK Online met groot vrug inspan in hulle boerdery-opsette met die funksionaliteit Kuddebestuur wat onlangs die lig...
Read moreNWK besef die belangrikheid van “om te meet is om te weet”. Daarom spog die maatskappy se eie toep, NWK...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more