Aan die begin van die jaar het ek vir myself ’n brief geskryf wat ek op 31 Desember 2025 aan...
Read moreDis Oktober. Vroue sê opgewonde vir die naeltegnikus oorkant hulle dat hulle hul naels skelpienk wil hê. Dis mos borskankermaand....
Read moreAgTech@NWK verkoop tans 30% van alle landbouhommeltuie in Suid-Afrika en spog nou ook met die splinternuwe DJI T100 in sy...
Read moreDie Isuzu Ysterman 70.3 Mosselbaai is om die draai! Agt solo-deelnemers en twaalf aflosspanne van NWK gaan op 16...
Read moreIndien dit nie vir die “dapper vasberadenheid” van die voormalige ondervoorsitter van NWK se direksie was nie, sou lede dalk...
Read moreMet ’n kompas as die sentrale tema van NWK se 2024/2025-jaarverslag, is die laaste een deur die maatskappy se direksie...
Read moreMy middelsus en ek deel ons pa se liefde vir hardloop. Hy het onder andere 17 Comrades-ultramarathons voltooi. My en...
Read moreDie donkie is ‘n wonderlike ding en dié pakdier het meer as 100 unieke vorms aangeneem by NWK se jaarlikse...
Read moreHoewel die NWK-groep se inkomste met R156 miljoen gestyg het (R5 990 miljoen in totaal), het sy wins ná belasting...
Read moreDit is Vrouemaand en NWK Arena het by Rachel du Preez (28) se kantoor by AgTech@NWK gaan inloer om met...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more