• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Tue, Jun 17, 2025
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
No Result
View All Result
Home Nuus

Arena-skrywers beloon vir hul insette

Onder redaksie van Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie

12 Mar 2021
in Nuus
Arena-skrywers beloon vir hul insette

Pieter le Roux, topskrywer vir 2020

Share on Facebook

Die jaarlikse prysuitdeling vir almal wat bydra tot die sukses van Arena het die afgelope Maandag plaasgevind. Die doel van die jaarlikse kompetisie is om personeel aan te spoor om artikels vir Arena te skryf én om erkenning aan die outeurs te gee vir hulle bydraes. Sodoende word ‘n goeie standaard van artikels gehandhaaf om Arena ‘n spogtydskrif te hou.

Skrywers van die topartikels ontvang ‘n kontantbedrag as beloning vir hul skryfwerk. Prysgeld vir die geleentheid is deur Infoworks (uitgewers: NWK Arena), Bastion en NWK Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie, geborg. Gedurende 2020 is 39 artikels gepubliseer, waarvan 28 vir dié kompetisie genomineer is.

In die individuele kategorie is die topskrywer vir 2020 Pieter le Roux vir sy artikel. Kriptospordiose: Voorkoming is beter as beheer – en goedkoper, wat in die Mei/Junie-uitgawe verskyn het.

Die ander pryswenners in die kategorie is:
2de: Martiens du Plessis en Michael van Rooyen (Optimale groei met volhoubare produksiestelsels, September/Oktober).

Martiens du Plessis (links) en Michael van Rooyen (regs)

3de: Rudolph Schulenburg (Bewaringslandbou is meer as net minder bewerking, Julie/Augustus).

Rudolph Schulenburg

4de: Monique du Plessis (Pros and cons for using plastic, Julie/Augustus). Monique het ook die prys ontvang vir die beste nuwe toetreder.

Monique du Plessis

5de: Eric Louw (Só kan jy heeljaar plante groei, Julie/Augustus). Hierdie reeks van Eric is ook aangewys as die beste reeks wat in 2020 in Arena gepubliseer is.

Eric Louw

6de: Martiens du Plessis (Optimale biologiese produktiwiteit nodig vir volhoubare produksie, Julie/Augustus).

Martiens du Plessis

Anna-Marie van Rooyen, hoof- regsadviseur van Sekretariaat, is ook as ‘n nuwe toetreder beloon vir haar artikel, Pandemie belemmer uitvoer van kontrakte, wat in die Mei/Junie-uitgawe verskyn het.

Anna-Marie van Rooyen

Marina Vorster se voorbladfoto wat op die Januarie/Februarie-uitgawe gepryk het, het aan haar ‘n eerste plek gesorg.

Marina Vorster

Petra Seymore het met die tweede plek weggestap met haar foto wat op die Mei/Junie-uitgawe verskyn het.

Petra Seymore
Tags: MRT/APR 2021
Previous Post

Landbouvooruitsigte: Goeie en slegte nuus vir produsente

Next Post

Matrikulante kry tegnologiese hupstoot met nuwe skootrekenaars


Recommended

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025
Landbou vandag

Landbou vandag

13 May 2025
Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

13 May 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Tydskrif/Magazine

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek

Nuutste/Latest

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025
Landbou vandag

Landbou vandag

13 May 2025
Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

13 May 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

No Result
View All Result
  • Oor ons/About us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou vennoot/Your partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Create New Account!

Fill the forms below to register

All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In