Styging in insetkoste onder die loep geneem
Die koste van produksie-insette het veral die afgelope twee maande dramatiese stygings getoon. Die opmerklikste verhogings was in veral brandstof, ...
Die koste van produksie-insette het veral die afgelope twee maande dramatiese stygings getoon. Die opmerklikste verhogings was in veral brandstof, ...
’n Fokus op dieregesondheid, naspeurbaarheid en uitvoere is nodig om die voerkraalbedryf na nuwe hoogtes te neem. Dit is die ...
Richard Hobson is vir die tweede opeenvolgende jaar die toppunteverdiener van NWK se unieke Lojaliteitsprogram, maar is nog net so ...
Daar word gemiddeld 285 000 verkoopstransaksies by NWK Retail per maand gedoen, waarvan 69% kontantverkope is. Heinrich Krüger, voorsitter van ...
Die COVID-19-pandemie het produsente se boerderybedrywighede vir altyd verander. Dit is egter nie net negatief nie en het baie geleenthede ...
Die hoë voorkoms van plaasaanvalle het die meeste produsente en hul lewensmaats genoop om vuurwapens aan te skaf. Wanneer dit ...
Die sêding “Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde” het nog altyd met my kop gesmokkel. Dis immers ...
Deel 5 Gewasse onttrek deurentyd voedingstowwe uit die grond om te groei. Sodoende kan die grond se voedingstatus oor tyd ...
Deel 5 In die November/Desember-uitgawe van Arena is boerderyrisiko’s as pilaar van volhoubare gewasproduksiestelsels bespreek. In hierdie uitgawe word die ...
Die Verenigde State van Amerika (VSA) het vroeg vanjaar ’n verbod op reisigers vanaf Suid-Afrika ingestel weens die Suid-Afrikaanse variant ...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more