• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Mon, Jun 16, 2025
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
No Result
View All Result
Home Dinamiese vennoot

Dekades se diens by NWK erken en vereer

Nicolene Smalman, Redakteur: NWK Arena

29 Nov 2023
in Dinamiese vennoot
Dekades se diens by NWK erken en vereer

Voor is personeel wat toekenning vir 25 jaar langdiens ontvang het: Anel Roode (Ondersteuningsdienste), Kurt Niehr (Silo 3 in Lichtenburg), Pienkie Baloyi (Bodenstein silo), Jan Morakabe (NWK Retail Lichtenburg), Swartbooi Matela (Mareetsane silo) en Derik Oberholzer (Finansiering) Agter staan Leon Venter (Barberspan silo, 35 jaar), Chris Smit (Grootpan silo, 25 jaar), Willie Jansen (Derby silo, 25 jaar), Pieter Kleingeld (groephoof- finansiële beampte), Tienie Manders (Risiko- en Besigheidsintelligensie, 25 jaar), David Kgomane (Creations@NWK) en Alvin Wilson (Graanverhandeling, 35 jaar).

*Afwesig: Joseph Dintwe (Halfpad silo, 25 jaar), Jannie Rousseau (Finansiering, 35 jaar) en Elize Labuschagne (Inligtingstegnologie).

Share on Facebook

Dinamiese vennoot

Vyftien personeellede by NWK is die afgelope Donderdag vir diens van 35 jaar asook 25 jaar by dié maatskappy vereer.

Leon Venter (Barberspan Silo), Jan Morakabe (NWK Retail Lichtenburg) en Alvin Wilson (Graanverhandeling) het 35 jaar diens aan NWK gewy. Alvin tree ook aan die einde van November af.

Anel Roode (Ondersteuningsdienste), Kurt Niehr (Silo 3 in Lichtenburg), Pienkie Baloyi (Bodenstein Silo), Derik Oberholzer (Finansiering), Chris Smit (Grootpan Silo), Willie Jansen (Derby Silo), Tienie Manders (Risiko- en Besigheidsintelligensie) en David Kgomane (Creations@NWK) is vereer vir 25 jaar se diens aan NWK.

Dennis Coetzee, uitvoerende groepbestuurder van Mensekapitaal by NWK, het hulle by ʼn intieme geleentheid by NWK se opleidingsentrum toegespreek. “Julle het deur dik en dun julle lewens gewy aan die voortgesette groei, innovasie en vooruitgang van ons organisasie,” het hy hulle verwelkom.

“Vandag gaan oor meer as om bloot julle jare van diens te erken, maar ook die lojaliteit, verbintenis en voortdurende strewe wat julle geopenbaar het om ons te help om die vele uitdagings en oorwinnings te navigeer.”

Dennis het gesê dat hulle bydraes, beide professioneel en as individue, die organisasie se kultuur help vorm het. “Dit weg die baan na sukses vir toekomstige werknemers. Deur julle volharding en onwrikbare toewyding, het julle nie net persoonlike sukses behaal nie, maar julle kollegas geïnspireer om hoër te mik.”

Hy het gesê dat NWK elkeen se unieke rol wat hulle tydens hul loopbane vervul het, opreg waardeer. “Deur jarelange diens te vier, erken ons dat ons waardevolste bate ons werknemers is. Mag julle voortgaan om ander met julle toegewydheid, uithouvermoë en bydraes te inspireer.”

Hulle toekennings is deur Pieter Kleingeld, groephoof- finansiële beampte van NWK oorhandig. Benedict Modise (direkteur van ekonomiese ontwikkeling by NWK) het as seremoniemeester opgetree.

Joseph Dintwe (Halfpad Silo, 25 jaar), Jannie Rousseau (Finansiering, 35 jaar) en Elize Labuschagne (Inligtingstegnologie, 35 jaar) was afwesig.

Tags: Nov/Des 2023
Previous Post

Mentor is self nog “op die skoolbanke”

Next Post

November 2023: Agricultural economic report


Recommended

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025
Landbou vandag

Landbou vandag

13 May 2025
Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

13 May 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Tydskrif/Magazine

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek

Nuutste/Latest

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025
Landbou vandag

Landbou vandag

13 May 2025
Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

13 May 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

No Result
View All Result
  • Oor ons/About us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou vennoot/Your partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Create New Account!

Fill the forms below to register

All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In