Grondsuurheid se impak op gewasproduksie
Grondsuurheid word wêreldwyd as een van die mees beperkende faktore in gewasproduksie beskou. Afnemende grondvrugbaarheid as gevolg van versuring is...
Grondsuurheid word wêreldwyd as een van die mees beperkende faktore in gewasproduksie beskou. Afnemende grondvrugbaarheid as gevolg van versuring is...
Baie produsente het met hul hande in hul hare gesit oor hoe hulle ondanks die stygende kunsmispryse steeds optimaal kan...
“Presisie” was die afgelope dekade die antwoord vir amper al die produsent se probleme. Groot beleggings is in monitors, planters...
Die meeste insekte val nie gesonde plante aan nie, maar voed meestal net op plante wat siek is, voedingstekorte ervaar,...
’n Styging in uitgawes, veral as dit voel of die prysbeweging heeltemal onvanpas is, het die vermoë om enige produsent...
Beurtkrag het landbou noodgedwonge omgeswaai van ‘n bedryf wat gefokus het op groei en ontwikkeling na een wat hom...
Deel 2 Die meeste produsente is vertroud met konvensionele grondbewerking en het dit telkens deur die jare met groot welslae...
Dit is byna onmoontlik om selfs met die beste bestuur ’n speenpersentasie van 100 te behaal. Wanneer die speenpersentasie byvoorbeeld...
Geveerdes kry ’n tweede lewe Verskeie reddingspogings het die Murrays van die Owl Rescue Centre in die Hartbeespoort-omgewing gedurende die...
’n Reuse-eer het ’n beesprodusent van die Stella-omgewing te beurt geval toe nie net één nie, maar twéé van sy...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more