Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie, en Theo Rabe, groephoof- uitvoerende beampte van NWK, gesels in hierdie video-insetsel oor die ruimskootse dividende wat die afgelope finansiële jaar aan aandeelhouers uitbetaal is asook ander gebeure wat ‘n invloed op aandeelhouers het.
Klik op die ikoon om na die video te kyk: