Die NWK-groep se finansiële resultate vir die finansiële jaar is onlangs bekendgemaak. In hierdie video, bespreek Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie en Pieter Kleingeld, groephoof- finansiële beampte van NWK, enkele hoogtepunte uit dié resultate.
Klik op die ikoon om na die video te kyk: