Landbou vandag
Goeie landboukundige praktyke is belangrik om suksesvol te boer. Die span van NWK Landboubestuursdienste is altyd gereed om produsente met ...
Goeie landboukundige praktyke is belangrik om suksesvol te boer. Die span van NWK Landboubestuursdienste is altyd gereed om produsente met ...
Communal land, which is predominantly found in rural areas, is collective territory owned and controlled by communities, rather than individuals ...
In vandag se wêreld, waar omgewingskwessies ál meer aandag geniet, het volhoubare landboupraktyke beduidend belangriker geword. Een van die praktyke ...
According to CropLife SA, nematodes cause yield losses valued at up to R1,9 billion in Southern Africa alone. The cyst ...
Alhoewel presisieboerdery as ’n tegnologiese ontwikkeling op toerusting by stropers, kalkstrooiers en planters begin het, het dit as ’n stelselbenadering ...
Waar kry jy daardie bekkie? Suid-Afrika het onlangs ’n merkwaardige prosedure op ’n witrugaasvoël (Gyps africanus) uitgevoer. Die snawel van ...
Ná slegs vyf jaar op die plaas, was Mick Carroll een van die finaliste in Agri NW se Jongboer ...
Ten einde ’n goeie lewenskwaliteit te handhaaf, is dit belangrik om gesond op fisieke, emosionele en finansiële vlak te wees. ...
“Moet ’n vrou nou vir my sê hoe ék moet boer?” Roneldi van der Westhuizen (27), ’n grondkundige by NWK ...
Lede van Landbouskrywers SA het NWK op 21 en 22 Junie besoek om NWK Online se eksterne bekendstelling by te ...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more