• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Thu, Jul 3, 2025
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
No Result
View All Result
Home Dinamiese vennoot

Tel jou seëninge groot en klein

17 Nov 2021
in Dinamiese vennoot
Tel jou seëninge groot en klein

Theo Rabe

Share on Facebook

Ons moet ons seëninge tel! Die COVID-19-pandemie het ons al hoe meer bewus gemaak van dinge rondom ons, aangesien ons beweging meestal ingeperk was. Met die plaaslike verkiesings agter die rug en nog ‘n termyn vir die regerende party, is baie van ons met ongeloof, woede en moedeloosheid gevul.

Dit is in hierdie tye wat ons net moet terugsit en dink aan wat rondom ons aangaan. Die meeste van ons het darem water en elektrisiteit (al moet ons ‘n krag­opwekker gebruik). Al val ons paaie uitmekaar, het ons voertuie om in te ry – en só kan ek aangaan. Oor die wêreld heen word mense deur armoede omring en het baie mense nie eens die basiese gebruik van water en elektrisiteit nie. Plaas jouself in só ‘n persoon se skoene – iemand wat niks het nie, het ook niks om te verloor nie. My boodskap gaan meer daaroor dat ons dankbaar moet wees vir elke seëning wat ons ontvang, al is dit hoe klein.

In die Feestyd wat voorlê, moet ons ook dankbaar wees vir ons Hemelse Vader wat sy Seun, Jesus Christus, verniet en sonder koste deur sy aardse geboorte op Kersdag vir ons gestuur het en dat Hy ook later aan die kruis vir ons sondes gesterf het. Laat ons dankbaar wees vir al die voorregte en familie wat ons in die Feestyd kan geniet.

Geseënde Christusfees vir ieder en elk!

Theo Rabe

Groephoof- uitvoerende beampte

Tags: Nov/Des 2021
Previous Post

Landbouers styg uit bo die pandemie

Next Post

Haar man se nalatenskap met passie voortgesit


Recommended

NWK vier Jeugmaand deur meer as 550 pare skoolskoene uit te deel

NWK vier Jeugmaand deur meer as 550 pare skoolskoene uit te deel

30 Jun 2025
Ystermanne en -vroue mik na R1 miljoen vir Agri Securitas

Ystermanne en -vroue mik na R1 miljoen vir Agri Securitas

26 Jun 2025
NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Tydskrif/Magazine

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek

Nuutste/Latest

NWK vier Jeugmaand deur meer as 550 pare skoolskoene uit te deel

NWK vier Jeugmaand deur meer as 550 pare skoolskoene uit te deel

30 Jun 2025
Ystermanne en -vroue mik na R1 miljoen vir Agri Securitas

Ystermanne en -vroue mik na R1 miljoen vir Agri Securitas

26 Jun 2025
NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

No Result
View All Result
  • Oor ons/About us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou vennoot/Your partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Create New Account!

Fill the forms below to register

All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In