• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Tue, Jun 17, 2025
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
No Result
View All Result
Home Dinamiese vennoot

Die veeboer en korttermynversekering

17 May 2022
in Dinamiese vennoot
Die veeboer en korttermynversekering

Foto: Dijan de Waal

Share on Facebook

Die toenemende bedryfrisiko’s waaraan veeprodusente blootgestel word, is nie net beperk tot droogtes en die onsekerheid van markpryse nie. Die stygende koste van veemedisyne, die onvoorspelbaarheid van politieke oproer, die totale vernietigende skade van veldbrande en die veranderings in die seisoen met die wintermaande wat nou nader kruip, het ook ’n invloed op die veebedryf.

Skenk oorweging aan die volgende kuddeverse­kerings­opsies:

  • Transitodekking vir vee van en na veilings.
  • Weerligdekking, veral in bergagtige plaasgebiede.
  • Verkluimingsdekking tydens koue, nat winterdae.
  • Omvattende kuddedekking, wat insluit die dood van ’n versekerde dier as gevolg van ’n ongeluk, toevallige opblasing, plantvergiftiging of vergiftiging wat spruit uit voer of water.
  • Impotensie van stoetbulle en -ramme deur ’n ongeluk wat lei tot ’n blywende onbekwaamheid vir natuurlike dekking.
  • Siektes soos rooiwater, hartwater, galsiekte, bloednier en bloutong.

Moenie dat jou kudde se produksie onder druk geplaas word nie. Die onsekerheid van ’n verlies kan jou produksiekoste ernstig benadeel, soos in Tabel 1 geïllustreer word. Soms is die getal verliese redelik min, maar die randwaarde gekoppel aan die verlies is groot. Dit kan ’n noemenswaardige finansiële invloed vir die produsent se kuddeproduksie inhou.

’n Omvattende lewendehawe-korttermynpolis se dekking maak ook bykomend voorsiening vir dekking soos kalfuitbreiding, brandbluskoste, puinverwyderingskoste en koste verbonde aan veeartsenydienste.

Kontak ons
Kontak NWK & IP Makelaars (FDV-nommer 38330) vir ’n Landmark-kwotasie by 018 264 3604 of navrae@ipmakelaars.co.za. Landmark is ’n gemag­tigde finansiëlediensteverskaffer (FDV-nommer 12654).

Tags: Mei/Jun 2022
Previous Post

Dít maak die lewe mooi

Next Post

Kalk is die hoeksteen van goeie graanopbrengste


Recommended

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025
Landbou vandag

Landbou vandag

13 May 2025
Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

13 May 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Tydskrif/Magazine

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek

Nuutste/Latest

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025
Landbou vandag

Landbou vandag

13 May 2025
Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

13 May 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

No Result
View All Result
  • Oor ons/About us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou vennoot/Your partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Create New Account!

Fill the forms below to register

All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In