Voorsitter gesels oor die 2020 finansiële jaar
"Tydens NWK se algemene jaarvergadering op 14 Oktober het Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie, in sy voorsittersverslag...
"Tydens NWK se algemene jaarvergadering op 14 Oktober het Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie, in sy voorsittersverslag...
Derek Mathews, voorsitter van Graan SA en ‘n lojale klant van NWK, het op Dinsdag 13 Oktober 2020 prontuit...
Nie net het die afgelope droë landboujare sy tol op Noordwes se graanprodusente geëis nie, maar hulle moet ook...
Baie produsente was in hul skik met die afgelope seisoen se sonneblomaanplanting, met puik sonneblom-opbrengste wat nasionaal gerealiseer is....
Mense regoor die wêreld besing die lof van gesond-heidswerkers tydens die heersende COVID-19-pandemie en gevolglike inperking, maar produsente verdien...
How do South Africans feel about reducing their animal-for-protein (meat) consumption and increasing isolated soy protein into their diets?...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more