AgTech@NWK en NWK Online Plaasbestuur verskaf land-boukundige dienste aan produsente, asook handige gereedskap wat hulle met waardevolle besluitnemings-inligting toerus. Dit...
Read moreDF Malherbe se gedig “Slaap” se inleiding lui: “Wat is die slaap, ’n wondersoete ding!” Ek stem heelhartig hiermee saam....
Read moreDie nuwe senior bestuurder van NWK Handel glo dat veerkragtigheid die belangrikste eienskap is wat beide produsente en NWK se...
Read moreAgTech@NWK en NWK Online Plaasbestuur, verskaf landboukundige dienste aan produsente, asook handige gereedskap wat hul toerus met waardevolle besluitnemingsinligting. Dit...
Read moreNWK se nuwe groephoof- finansiële beampte vind aanklank by die maatskappy se karakter en die feit dat dit klante deurlopend...
Read moreNWK se jaarlikse Skoolskoenprojek is altyd vir my bittersoet. Dis wonderlik om die kinderhartjies met ’n splinternuwe paar skoolskoene te...
Read moreDie tehuise vir bejaardes wat vanjaar die begunstigdes is van NWK se Grip4Charity-gholfdag, is dankbaar vir dié inisiatief omdat hulle...
Read moreEpko moedig produsente aan om in die nuwe plantseisoen nie te wag tot “50 Desember” voordat hulle sonneblom plant nie...
Read moreHoewel NWK Graan danksy goeie graanopbrengste puik presteer het in die 2023/2024 finansiële jaar, het daar vanjaar slegs 58% van...
Read moreDie NWK Beherend-groep se totale inkomste het in 2023/2024 met ‘n indrukwekkende 20,25% gestyg en veral sy Graansegment het puik...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more