Hoewel die NWK-groep se inkomste met R156 miljoen gestyg het (R5 990 miljoen in totaal), het sy wins ná belasting...
Read moreDit is Vrouemaand en NWK Arena het by Rachel du Preez (28) se kantoor by AgTech@NWK gaan inloer om met...
Read moreIn vandag se digitale wêreld van slimfone, rekenaars, kunsmatige intelligensie (oftewel AI) en ander moderne hulpmiddels, hou NWK Online die...
Read moreOns het ’n paar skaaphonde op die plaas wat nie net deel van die familie is nie, maar ook daagliks...
Read moreVoel jy ook soms soos ’n buitestaander in die wêreld? Verwyderd – asof jy staan met ’n glasbal in jou...
Read moreDis jeugmaand en NWK het dit gevier deur meer as 550 pare splinternuwe skoolskoene as deel van sy jaarlikse skoolskoenprojek...
Read moreSoggens vroeg, wanneer die ryp wit op die gras blink, sien jy hulle hardloop of fietsry. Smiddae ná ‘n lang...
Read moreGrondpaaie in NWK se bedieningsgebied is moeilik begaanbaar ná swaar reënval in Maart en April en die maatskappy het nou...
Read moreIn die tyd wat hierdie stukkie skryfwerk gestalte begin aanneem, staan die sonneblomlande bottergeel in die blom. Ons moet nou...
Read moreMy huishulp is nou ses jaar en vyf maande in my diens. Sy het onlangs 42 jaar oud geword. Sy...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more