Die 2021 plantseisoen is gekenmerk deur positiwiteit aangesien die weervooruitsigte baie rooskleurig daaruit gesien het – en wás die omstandighede...
Read moreDie jaar lê alweer byna op sy rug. Dit was ’n seisoen van groot seëninge – wat ’n wonderlike geluid...
Read moreDit is Oktober en ek staar in ongeloof na die lêer wat ek vir hierdie tydskrif se nuwe uitgawe op...
Read moreDie 2022-wenners van NWK se Beginnerboerprojek het welkome pryse in die vorm van saad en kunsmis gekry wat hulle sommer...
Read moreDie gereelde oorskakeling en omswaai van kragstrome veroorsaak dat elektroniese toestelle se komponente, wat die werking behartig, beskadig word. Dit...
Read more“Ek doen waarvan ek hou en ek doen dit met my hart.” Só gesels Lavious Mere (40), silobestuurder van Barberspan...
Read moreSedert ek in Januarie 2019 in Lichtenburg nesgeskrop het, was die verkeersligte by NWK Retail (waar Nelson Mandela-rylaan en Republiekstraat...
Read moreNWK Retail gaan nou selfs in die Vrystaat sake doen wanneer ‘n winkel op Hoopstad eersdaags sy deure open. Dit...
Read moreDaar is sedert Januarie vanjaar ‘n ongelooflike R3,6 miljoen se diesel net by NWK se silo’s verbruik om kragopwekkers tydens...
Read moreNWK het hierdie week sy grooste wins ooit van die pas afgelope finansiële jaar gevier deur 512 pare skoolskoene aan...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more