NWK terug in produsente se stal
Volgens ’n stemming wat tydens ’n spesiale aandeelhouers-vergadering op Dinsdag, 4 Augustus, gehou is, gaan slegs NWK Beherend Beperk ...
Volgens ’n stemming wat tydens ’n spesiale aandeelhouers-vergadering op Dinsdag, 4 Augustus, gehou is, gaan slegs NWK Beherend Beperk ...
’n Gemiddelde tot bogemiddelde reënval het tydens die 2019/2020-seisoen ’n groot verskil gemaak in NWK se bedieningsgebied. Die 2019/2020-reënvalseisoen ...
(Deel 1) Breëkoparende en grootjagarende Arende het besondere skerp sig. Die sone agter in die oog op die retina, waar ...
Soos berig is in die vorige uitgawe van Arena het NWK besluit om deel te neem aan die landbousakekamer ...
(Deel 3) Die doel van volhoubare gewasproduksiestelsels is om optimale biologiese produktiwiteit, ekonomiese lewensvatbaarheid, die beskerming van natuurlike hulpbronne, ...
Die meeste organismes kom in die boonste grondlaag voor, waar die wortels en organiese materiaal hoofsaaklik gekonsentreer is. Grondorganismes ...
Met die aanbreek van ’n nuwe seisoen, breek daar ook ’n nuwe era vir Arena aan. Nie net spog ...
(Deel 3) ’n Belangrike aspek van die hidroponiese verbouing van gewasse is die besproeiingstelsel en kunsmis wat gebruik gaan ...
Die vergeling van plante is vergelykbaar met ’n kind wat koors het. Dit wys dat die plant nie gesond ...
Dekgewasse raak al hoe meer gewild onder gewasprodusente omdat herlewingslandboupraktyke, grondgesondheid en volhoubare produksie aan die orde van die ...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more