April 2021: Agricultural economic report
The NWK Limited agricultural economic report provides an overview of the main external factors that the agricultural sector is exposed...
The NWK Limited agricultural economic report provides an overview of the main external factors that the agricultural sector is exposed...
Volgens Danie Bester, TLU SA Jongboer van die jaar 2020, is data die sleutel tot sukses met presisieboerdery. Hy het...
“Hierdie land van ons kan nie sonder die kinders klaarkom nie en baie beslis nie sonder die produsente nie. Vat...
Omnia doen vir die afgelope 65 jaar al navorsing en ontwikkelling oor ‘n wye reeks bemestingsprodukte en bewerkingspraktyke onder droëland-...
Die koste van produksie-insette het veral die afgelope twee maande dramatiese stygings getoon. Die opmerklikste verhogings was in veral brandstof,...
’n Fokus op dieregesondheid, naspeurbaarheid en uitvoere is nodig om die voerkraalbedryf na nuwe hoogtes te neem. Dit is die...
Richard Hobson is vir die tweede opeenvolgende jaar die toppunteverdiener van NWK se unieke Lojaliteitsprogram, maar is nog net so...
Daar word gemiddeld 285 000 verkoopstransaksies by NWK Retail per maand gedoen, waarvan 69% kontantverkope is. Heinrich Krüger, voorsitter van...
Die COVID-19-pandemie het produsente se boerderybedrywighede vir altyd verander. Dit is egter nie net negatief nie en het baie geleenthede...
Die hoë voorkoms van plaasaanvalle het die meeste produsente en hul lewensmaats genoop om vuurwapens aan te skaf. Wanneer dit...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more