Lewe in die grond bevorder volhoubare produksie
Die meeste organismes kom in die boonste grondlaag voor, waar die wortels en organiese materiaal hoofsaaklik gekonsentreer is. Grondorganismes...
Die meeste organismes kom in die boonste grondlaag voor, waar die wortels en organiese materiaal hoofsaaklik gekonsentreer is. Grondorganismes...
Met die aanbreek van ’n nuwe seisoen, breek daar ook ’n nuwe era vir Arena aan. Nie net spog...
(Deel 3) ’n Belangrike aspek van die hidroponiese verbouing van gewasse is die besproeiingstelsel en kunsmis wat gebruik gaan...
Die vergeling van plante is vergelykbaar met ’n kind wat koors het. Dit wys dat die plant nie gesond...
Dekgewasse raak al hoe meer gewild onder gewasprodusente omdat herlewingslandboupraktyke, grondgesondheid en volhoubare produksie aan die orde van die...
As jy Derick le Roux (28) se ongelooflike kennis oor die Limousin-beesras hoor, klink dit of hy al dekades...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more