• Oor Ons/About Us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
Tue, Jun 17, 2025
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou Vennoot/Your Partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors
No Result
View All Result
NWK Arena
No Result
View All Result
Home Dinamiese vennoot

Personeel rol ’n omgee-feestyd uit

Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie

27 Jan 2021
in Dinamiese vennoot
Personeel rol ’n omgee-feestyd uit

Johan Bezuidenhout, groepbestuurder van Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie by NWK, het die feestyd-bederfies oorhandig aan Martin Clark (voorsitter van SAVF Lichthuis se diensbestuur), Magriet Botha (verteenwoordiger van die inwonerskomitee) en Sonja Rautenbach (maatskaplike werker).

Share on Facebook

Op 15 Desember het NWK die opbrengs­te van sy twee rolbal­aande wat in November 2020 gehou is, aan SAVF Lichthuis oorhandig. Inwoners kon danksy hierdie gebaar van die personeel in die feestyd smul aan koe­kies, sjokolade, toffies en ander bederfies. Daar is ook toiletware ingesamel en oorhandig.

Die personeel van NWK speel elke jaar ten bate van liefdadigheid rolbal en moet dan nie-bederfbare items as “toegangsfooi” saambring. Gewoonlik is die Lichies Omgee-projek die beguns­tigde, maar aangesien hulle in 2020 by die opbrengste van NWK se jaarlikse Grip4Charity gebaat het is besluit om dié items tot voordeel van bejaardes aan te wend.

Tags: Jan/Feb 2021
Previous Post

Regte aanvullings verhoog veeprestasie

Next Post

Voer na brandgeteisterde dele versprei


Recommended

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025
Landbou vandag

Landbou vandag

13 May 2025
Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

13 May 2025

Oor Ons/About us

Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.

Lees meer/Read more

Tydskrif/Magazine

Kategorieë/Categories

  • Buitelewe
  • Coach Owl
  • Dinamiese vennoot
  • Nuus
  • NWK Impact Reports
  • Promosie
  • Tegniek

Nuutste/Latest

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

NWK skaf eie padskraper en -roller aan om grondpaaie op te knap

2 Jun 2025
Landbou vandag

Landbou vandag

13 May 2025
Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

Die regte gronddiepte lei tot ’n beter opbrengs

13 May 2025

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

No Result
View All Result
  • Oor ons/About us
  • Adverteer/Advertise
  • Tydskrif/Magazine
  • Teken in/Subscribe
  • Tuis/Home
  • Nuus/News
  • Jou vennoot/Your partner
  • Tegniek/Technique
  • NWK impact reports
  • Buitelewe/Outdoors

© 2025 NWK Arena. All rights reserved.

Welcome Back!

Login to your account below

Forgotten Password?

Create New Account!

Fill the forms below to register

All fields are required. Log In

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In