‘n Nuwe jaar vol onsekerhede wink
Gewoonlik roep 'n mens slegte en negatiewe herinneringe saam met 'n oujaar vaarwel en gaan jy 'n nuwe jaar tegemoet...
Gewoonlik roep 'n mens slegte en negatiewe herinneringe saam met 'n oujaar vaarwel en gaan jy 'n nuwe jaar tegemoet...
NWK se jaarlikse langdienstoekennings is op 27 November tydens ‘n klein geselligheid by NWK se opleidingsentrum in Lichtenburg gehou. Die...
Heinrich Krüger, voorsitter van NWK Beherend Beperk en Theo Rabe, hoof- uitvoerende beampte van NWK, kyk terug op ‘n jaar...
Fietsryers wat deelgeneem het aan Noordwes Trap vir Bybels se aksie waartydens Bybels onder gr. 7 leerlinge naby Lichtenburg versprei...
Die wrede moord op Brendin Horner (22), ‘n plaasvoorman van Paul Roux in die Vrystaat, het skokgolwe deur die wêreld...
Neem ’n heerlike blaaskans in die buitelug en pak ’n staproete aan. Dit is nie net goeie oefening nie, maar...
Die grendeltyd het jou dalk geïnspireer om een te word met Moeder Natuur. As jy egter ’n groentjie op die...
Die gebruik van RFID-tegnologie (radio frequency identification), asook ander vee-identifikasie- en moniteringstelsels, word al hoe belangriker vir veeprodusente. In baie...
Die gevreesde opbrengssloper, Sclerotinia, het die afgelope seisoen weer sy merk op veral sonneblom in die NWK-gebied gelaat. Die bogemiddelde...
Mielie-, slag- en speenkalfpryse is belangrike drywers wanneer dit kom by die afronding en bemarking van vleisbeeste. Dit berus op...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more