Behaal só ’n hoë speenpersentasie
Dit is byna onmoontlik om selfs met die beste bestuur ’n speenpersentasie van 100 te behaal. Wanneer die speenpersentasie byvoorbeeld ...
Dit is byna onmoontlik om selfs met die beste bestuur ’n speenpersentasie van 100 te behaal. Wanneer die speenpersentasie byvoorbeeld ...
Geveerdes kry ’n tweede lewe Verskeie reddingspogings het die Murrays van die Owl Rescue Centre in die Hartbeespoort-omgewing gedurende die ...
’n Reuse-eer het ’n beesprodusent van die Stella-omgewing te beurt geval toe nie net één nie, maar twéé van sy ...
Bemeste weiding is ’n goeie belegging vir maer jare wat voorlê en ’n doeltreffende hulpmiddel in die bestuur van ...
Die honde en katte by Lichtenburg Dierewelsyn se sterte swaai vrolik nadat ’n bedrag van R65 000 en ’n allemintige ...
Ek was nogal senuweeagtig oor die Economic Freedom Fighters (EFF) se beplande nasionale stilstand op 20 Maart. NWK het op ...
A whole new world awaits the 15 NWK graduates who completed their learnerships in Business Administration and Generic Management respectively. ...
Die sukkelende Noordwes-regering het nie nóg ‘n strategiese dokument nodig om homself te probeer regruk nie, maar moet dringend ...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more