Agri NW se topboer wys sy slag met Bovelders
Agri NW se Jong-boer van die Jaar vir 2025 is besig om groot welslae met ’n relatiewe onbekende beesras te...
Agri NW se Jong-boer van die Jaar vir 2025 is besig om groot welslae met ’n relatiewe onbekende beesras te...
Die jaarafsluiting van NWK se Jongboerprojek is op 10 Oktober by NWK se opleidingsentrum gehou, waar die wenners in die...
Aan die begin van die jaar het ek vir myself ’n brief geskryf wat ek op 31 Desember 2025 aan...
Derek Mathews (63), die voormalige voorsitter van Graan SA, kyk met dankbaarheid terug op sy wonderbaarlike herstel nadat hy vroeër...
The NWK Limited external factors report provides an overview of the main external factors that NWK and its clients are...
Dis Oktober. Vroue sê opgewonde vir die naeltegnikus oorkant hulle dat hulle hul naels skelpienk wil hê. Dis mos borskankermaand....
AgTech@NWK verkoop tans 30% van alle landbouhommeltuie in Suid-Afrika en spog nou ook met die splinternuwe DJI T100 in sy...
Onkruid ding mee met tuinplante vir spasie, water, voedingstowwe en lig, wat plantgesond-heid en -produktiwiteit kan beïnvloed. Onkruid kan ook...
Indien dit nie vir die “dapper vasberadenheid” van die voormalige ondervoorsitter van NWK se direksie was nie, sou lede dalk...
Wees gereed vir die nuwe seisoen Die klimatologiese indekse (ENSO en SOI) het tydens die skryf van hierdie artikel steeds...
Arena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more