Hoewel ‘n brand nie altyd voorkom kan word nie, is daar baie veranderlikes waaroor produsente tog beheer het om...
Read moreDeelnemers aan NWK se Beginnerboerprojek het hierdie jaar hulle beste seisoen nóg beleef ondanks die COVID-19-pandemie, die gevolglike inperking...
Read more"Tydens NWK se algemene jaarvergadering op 14 Oktober het Heinrich Krüger, voorsitter van NWK se direksie, in sy voorsittersverslag...
Read moreDerek Mathews, voorsitter van Graan SA en ‘n lojale klant van NWK, het op Dinsdag 13 Oktober 2020 prontuit...
Read moreMense regoor die wêreld besing die lof van gesond-heidswerkers tydens die heersende COVID-19-pandemie en gevolglike inperking, maar produsente verdien...
Read moreNWK se tradisionele Vrouedag kon weens die inperking nie vanjaar gevier word nie. Vir Vrouemaand het NWK egter besluit...
Read moreVolgens ’n stemming wat tydens ’n spesiale aandeelhouers-vergadering op Dinsdag, 4 Augustus, gehou is, gaan slegs NWK Beherend Beperk...
Read moreAs jy Derick le Roux (28) se ongelooflike kennis oor die Limousin-beesras hoor, klink dit of hy al dekades...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more