Gert was in Laerskool Mareetsane en het aan Hoërskool Lichtenburg gematrikuleer voordat hy bemarking by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus gestudeer...
Read moreVoordat mense besef het dat asbes gevaarlik is, is dit in verskeie velde gebruik omdat dit die goedkoopste, mees veeldoelige...
Read moreNWK verkoop ivermektien slegs vir dierlike gebruik en raai verbruikers daarom aan om eerder hulle algemene praktisyns te raadpleeg oor...
Read moreNWK is verbind tot die deursigtigheid van sy silo-voorrade en -werksaamhede en verwelkom die gereelde oudits wat onder meer...
Read moreDie Nasionale Dieregesondheidsforum het vee-eienaars gemaan om hulle diere teen Slenkdalkdoors (SDK) in te ent. ‘n Mediaverklaring is deur die...
Read moreFietsryers wat deelgeneem het aan Noordwes Trap vir Bybels se aksie waartydens Bybels onder gr. 7 leerlinge naby Lichtenburg versprei...
Read moreDie swak winsgewendheid van mielies is die grootste bedreiging vir graanprodusente se voortbestaan – selfs groter as plaasaanvalle en die...
Read moreDie COVID-19-pandemie het nie net die ekonomie nie, maar ook politiek op sy kop gekeer en die begin van ‘n...
Read moreHoërskool Lichtenburg se jaarlikse vetveeskou is van 4 tot 7 November by die Johan Botha-veilingslokaal op die plaas Rietgat aangebied....
Read moreVrouepersoneel van NWK is onlangs touwys gemaak in borsselfondersoeke. Dit behoort ‘n belangrike deel van elke vrou se selfsorgroetine te...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more