Grondsuurheid word wêreldwyd as een van die mees beperkende faktore in gewasproduksie beskou. Afnemende grondvrugbaarheid as gevolg van versuring is...
Read moreKatbos (Asparagus laricinus) en bankrotbos (Seriphium plumosum), voorheen bekend as Stoebe vulgaris, is twee van die kommerwekkendste houtagtige onkruide wat...
Read moreWees gereed vir die nuwe seisoen Die klimatologiese indekse (ENSO en SOI) het tydens die skryf van hierdie artikel steeds...
Read moreAalwurms is taai en aanpasbaar, al is hulle só klein dat ’n mens hulle nie met die blote oog kan...
Read moreElke produsent ken die gevoel: Jy staan voor twee kanne glifosaat in die denkbeeldige winkel wat landbouchemiese middels verkoop. Een...
Read moreBlack oats (Avena strigosa Schreb.) is among the oldest cover crops in the world, planted specifically for its high biomass...
Read moreElke produsent is ’n rentmeester van sy plaas en het daarom die verantwoordelikheid om sy natuurlike weiding te benut, te...
Read moreDeel 1 Het jy ’n passie vir boerdery, maar jy weet nie waar om te begin nie? Of dalk is...
Read moreDie beskikbaarheid van elektriese krag op plase is deesdae ononderhandelbaar. Die blote aard van die bedrywighede op plase maak deurlopende...
Read moreBeheer winteronkruid en bewaar grondvog Uitmuntende onkruidbeheer is nou van die uiterste belang om die laat herfs- en winterreën in...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more