Een van die belangrikste faktore wat dikwels oor die hoof gesien word in die bespreking van volhoubare landboupraktyke, is die...
Read moreGrondverdigting veroorsaak beperkte en swak wortel- ontwikkeling. Swak wortelontwikkeling lei daartoe dat voedingstowwe en vog, wat in dieper grondlae voor...
Read moreProdusente in die grootste deel van NWK se bedieningsgebied is in Desember en vroeg in Januarie met baie goeie reën...
Read moreMet die heersende uitdagende landboutoestande, is die versoeking om die goedkoopste insette te bekom groter as ooit tevore. Die risiko...
Read moreSowat 20 km noord van Lichtenburg is ’n klein nedersetting met die naam Bakerville. Volgens die 2011-sensus het daar toe...
Read moreWees gereed vir die nuwe seisoen Die vorige seisoen, wat relatief droog was en oor die algemeen met redelike droë...
Read moreEen van die belangrikste voedingstowwe wat via organiese materiaal in die grond ingebring word, is stikstof, wat noodsaaklik is vir...
Read moreDie verbetering van stresweerstand in gewasse stel produsente in staat om suksesvol te wees in gebiede wat aan uiterste temperature...
Read moreEk het onlangs na ’n dokumentêre program op televisie gekyk, wat gehandel het oor die ruimteprogramme van NASA wat daarop...
Read moreBeheer lente-onkruid betyds In hierdie stadium van die seisoen, het die meeste van die saaigronde ’n goeie opslag. Dít en...
Read moreArena is ‘n landbouklantetydskrif wat ses keer per jaar in gedrukte formaat deur NWK uitgegee word. Dié hardekopie-gesprek met klante – wat onder meer raakvat- tegniese inhoud bevat – word aanlyn verder gevoer deur Arena (die webtuiste) wat sorg vir geloofwaardige nuus oor landbou in Noordwes en die sektor se mense.
Lees meer/Read more